Analyse @Boerelegioen2's tweets
@Boerelegioen2
| 5,086 followers
Ons vra dringend gebed vir Dullstroom en Dullstroom se mense. Die mense van die lokasie is besig om die hele dorp af te brand. Met al die bloekombome en dennebome die dorp vol en rondom die dorp is daar nie keer nie. Dit is geweldig
ernstig en geweldadig. https://t.co/ZWc4V58mNi
ernstig en geweldadig. https://t.co/ZWc4V58mNi